Foxwood Theatre / Foxwoodteater

THEATRE SEASON AT FOXWOOD HOUSE

13 5th Street (please note 5th Street NOT 5th Avenue)
Houghton Estate
Johannesburg

RESERVATIONS: SKYBOOKINGS.NET OR THEATRE MANAGER THERESA DU PREEZ theatre@foxwood.co.za | 0827125680

16 March 2019 @ 15:30

 

 30 Maart 2019 @ 20:00

Met Jan Groenewald

Geskryf deur Jan Groenewald

Regie - Brumilda van Rensburg

TERUG OP AANVRAAG!
Florida-stories
Ware verhale uit die skrywer en regisseur Jan Groenewald se jeug.

Wat is waarheid en wat is nie? Hoe weet ‘n mens as jy terugkyk ná 40, 50 jaar? Is daar so-iets soos “ware verhale”?

‘n Kind kan ongemaklike waarhede raaksien, maar ook soms sien wat nie bestaan nie. ‘n Kind bevraagteken nie – wat hy of sy waarneem, word voldonge feite, of dit nou is of nie.

Die Liefdesavonture van ‘n Moeder vertel twee verhale – oënskynlik die liefdesverhale van ‘n ma soos haar seun dit onthou. Die tweede verhaal is sy eie soos sy jeug in sy eie herinneringe gestalte kry.

‘n Grootmens-wêreld lyk na ‘n opwindende plek as ‘n kind daarna kyk. Dis minder so vir jou ouers … Dis ‘n reis met homself en sy ma terug na ‘n tyd van emosionele ontberings en oorwinnings

Kom reis saam terug na ‘n dorpie aan die Wes-Rand toe dorpies nog dorpies was.

R150 pp

18 Mei 2019 @ 20:00

 

Mathys Roets - Masters of Song

Mathys Roets will sing the very best of Cat Stevens, Roger Whittaker and Neil Diamond.

R150 pp

 

 

Guest Reviews